Hoekom wil mense he jy moet iets wees wat jy nie is nie?

Hierdie hele naweek wroeg ek met myself? Is ek regtig so sleg of is ek net ek?

Hoekom moet ek daarvan hoe om met mense te meng en nuwe mense te ontmoet? Hoekom is ek nou n snob of wat ookal omdat ek verkies om op my eie te wees? Wie besluit hierdie goed? Besef mense nie dat mense verskil nie? As ek ‘n telefoon moet optel en iemand bel wat nie naby aan my is nie, sukkel ek vir ure om daardie oproep te maak…ek gaan in stres mode in!!! Is dit my fout? Los my net op my eie asseblief.

Wat moet ‘n vrou wees vir haar man? ‘n Slaaf? Nee, in my huis werk dinge anders, want eks jammer eks noemand se slaaf of vloerlap nie. Voel net ek so? Wat doen jy anders?

Nee, ek pak nie vir my man toebroodjies vir werk toe nie – pak hy vir my? Ek bad nie elke aand die kimders nir – was ek alleen toe hulle gemaak is? Ek maak nie alleen kombuis skoon of huis skoon mie; ek bly mos nie alleen nie. Hoekom sien vrouens dit as so verkeerd? Stuur ek ag op nog n egskeiding?

Eks moeg moeg moeg…..

 

Advertisements

5 thoughts on “Hoekom wil mense he jy moet iets wees wat jy nie is nie?

  1. Hi gelukkig is ek nie hier om raad of antwoorde te gee nie (net nou hou jy nie daarvan nie en dan gaan ek bars 🙂 ). Maar as jy hoogs frustreerd soos ons almal maar bied el lagterapie aan soos Die dag dag tie Tertia in ‘n man verander het en Behou jou humorsin. Groete en lekker aand Abrie

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s