Yskoue water

Vir n geruime tyd probeer ek om nie op jou fb rond te gaan snuffel nie. Ek stuur nie meer e-mails nie.

Gisteraand sien ek jou naam op n gemeenskaplike vriend en druk op jou naam. My hart mis n klop. En toe sien ek dit: pienk of blou. Dit voel net daar of iemand n bak koue water oor my kop gooi.

Hoe sal ek jou ooit vergeet? Hoe sal ek jou ooit uit my hart kry?

‘n Stukkie van my sal altyd wonder….

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s