Dagboek 6

Die egskeiding is nog nie deur nie, maar altwee is in hulle eie plekkie. Dit was moeiliker as wat sy ooit gedink het dit sou wees. Sy was op haar eie manier lief vir hom, maar dinge het net nie gewerk nie. Seker meer haar skuld as syne. Of is dit nie? Of is altwee ewe skuldig? Of is dit pleinweg omdat haar hart net nooit daar was nie? Sou sy hom tog vergewe het vir die geldstorie wat tot vandag toe nie sin maak nie? Vrae op vrae.

Sy wou nie deel word van nog ‘n egskeiding nie. Maar sy is.

Die ridder en sy baklei deesdae meer as ooit. Hoekom so? Hulle kan dan nou ‘n kans kry, maar hoekom is dit so moeilik.

Hy wil nie nou na haar toe kom en gesien word as die een wat die oorsaak is van ‘n egskeiding nie. Hy praat gereeld met sy ma oor ons. Sy het baie gegrip gehad vir ons situasie….

Die geselsies is meer en meer, maar baie is absoluut net seksueel. Albei het ‘n brandende vuur wat omwarm om uiteindelik saam te wees en met saam bedoel ek saam gebind in liefde….liefdemaak seks

Dis moeilik om n ontmoeting te reel, want sy moet na die kinders ook kyk…nie dat dit ooit vir n oomblik vir haar n probleem is nie. Sy lief haar kinders.

Elke oggend sms: goeie more.

In die middae: is jy al by die huis

Hy kom kuier een aand. Sy is bitter opgewonde. Sy kook, hy bring wyn. Die kinders is nie daar nie….

Hulle geniet n heerlike ete, drink n glasie wyn en gesels rustig terwyl hulle in mekaar se arms is. Later begin hulle mekaar soen….hulle beweeg na die slaapkamer….. Hulle soen mekaar vurig, maar steeds met n rustige gevoel. Hulle sak neer by die voetend van die dubbelbed….stadig begin die kledingstukke op die vloer val terwyl hulle steeds passievol soen….hulle het baie lank gewag vir hierdie oomblik. Hulle warm liggame skuur naak teen mekaar. Niemand se n woord nie…uiteindelik bereik hulle klimaks…. die oomblik is steeds warm en hulle gaan klim saam in die stort. Hy was haar lyf streel haar naakte nat skouers en soen haar….alles passievol…elke sekonde werd.

Hy is toe later die aand weer huis toe. Dit was n aand wat nooit vergete sal gaan nie.

Die geselsies gaan voort soos normaal passievol, tot n paar weke later….oeps sy is laat….nee nie laat vir werk nie…die ouma met haar rooi kar is nie tuis nie….wat nou? Bly sy stil of nie? Sy besluit toe om hom te se…..hy freak helemal uit. Sy probeer maar kalm bly, maar sy weet as dit so is, is sy geskiedenis by baie mense! Haar egskeiding is nog nie eers deur nie…sy is nog getroud……gelukkig n paar dae later is als beter want die tyding het gekom, maar hy het gegaan.

Hy reel toe om die aand te kom kuier. Hy kom daar aan…soen nie eers nie! Hulle sit vas, want sy het grappw gemaak oor die situasie en wat as dit anders uitgewerk het. Sy lewe dou daarmee heen gewees het….hy is nie reg vir kinders nie

Daarna het hy gery…dit was die einde….

Haar droom het vir lank steeds binne haar gebly, maar dinge was anders.

Sy het n paar keer probeer kontak verbreek, fb geblok, maar sy kon nie. Sy het steeds bly smag na hom. Hy het minder kontak gemaak en dit was anders, maar hy wou nie kontak verbreek nie….

Weke sou verby gaan en hy sal nie n woord se nie…dan een aand laat…ek mis jou hugs….

Sy was stukkend, haar ridder is weg!

Advertisements

4 thoughts on “Dagboek 6

      1. Vra ek al baie maal in my lewe. Ekt nog nooit die guts gehad om my storie SO uit te skryf soos jy nie….
        In kort… 3 ja DRIE maal met dieselle man getroud en nog n mislukte huweluk met n ander man… darem 2 prag dogters by dieselle pa. Nou gelukkig in n verhouding met n man 8 ja AGT jaar jonger as ek.
        Sien, ek kan n sepie skryf.
        Net ingeval jy wonder… ek is normaal…. lo 🙂

        Like

  1. Ek het nooit gedink ek sal my storie so uit skryf nie, maar ek voel beter nou dat ek doen. Niemand wat my ken weet ek het ‘n blog begin nie, dit maak dit makliker. Hopelik vind niemand uit nie.
    Eks bly jy gesels met my…gedink ek is die enigste mense wat so uithak en so deurmekaar lewe het..
    Ons is normaal 🙂

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s