Nuwe dagboek deel 2

Hy laat weet hy kom kuier, sy sal hom gaan oplaai….sy hoor niks van hom nie…sy is briesend…het sy haarself weerens vasgeloop?

Die volgende dag bel hy haar! Regtig wat dink hy, hy kan sommer net nie opdaag nie en sy gaan gelukkig wees. Nee boetman hier gaan jy jou vasloop….sy vertel hom baie mooi waar Dawid die wortels begrawe het!!! VAT SO

Na sy afgekoel het, stem sy tog in laat die middag om hom te gaan haal, ek weet dit klink bietjie mannietjiesjagteragtis, ‘n vrou ry agter ‘n man aan, waar gesien. Hy het ‘n maatskappyvoertuig en mag nie met die ry uit die area nie, nie sonder toestemming nie…so nou ry sy maar…hy gaan betaal

Dis reeds donker toe sy voor die hek stop. Sy sien die buitelyne in die donker, sy weet dis dieselfde mens as toe…jou SKOOLJARE

Voor ons die verhaal van die twee verder vertel dink ek moet ek eers skooljare begin…dalkies maak als dan meer sin, maar ek weet nie waar om skooljare te begin nie, dalk moet ek terugskryf…….

Skooljare…

 

Advertisements

2 thoughts on “Nuwe dagboek deel 2

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s