Rooi

Kyk as jy my nou goed die hel in wil maak, moet jy n opmerking maak oor iets wat ek doen en dit het net mooi absoluut begerol met jou uit te waai NIKS

Ek hou nie van mense nie en het geen begeerte om nuwe mense te ontmoet nie en wil nie by julle sit nie en SAL nie by julle sit nie.

Eks hier vir my kind en hom alleen. As hy nie gespeel het nie, sal ek verseker nie elke Saterdaf by die rugby sit nie. Dis geen fees vir my nie GEEN.

Nou vertel my vir wat die hel moet ek by die res van die skool sit. Waar in die lewe? Wie was inelkgeval die poepol wat besluit het die skool moet saam sit, want ek wil jou n klap gee…..

Nou stap ek in by die skool waar hulle speel…die een vrou: gaan julle weer op julle eie sit?

Toe ek daai woorde hoor bars n aar in my kop. Voor ek kon dink se ek op my obgeskikste JA.

Sy lag.. en probeer die JA uitdruk oor ek dit so kortaf se…  ek gee haar net die kyk en loop aan….

Nou is my moer klaar gestrip…

Sal die volgende vrou n teef wat ek nie like nie ook nog afhak….jammer ons is voor julle hier

Kyk toe stap ek verby, maar daar trek vloeke wat nie van pas is by n skole rugby dag nie….maar die hel weet….

LOS MY UIT!!!!!!!

Julle dink julle is ny baas en kan my hiet en gebied..  nee my kind speel rugby…..hy moet betyds wees vir sy rugby en by die oefening verder het julle niks met my uit te waai nie….

Advertisements

2 thoughts on “Rooi

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s