Sny sielkunde

Ek kon nooit verstaan hoekom iemand hulle self sny om beter te voel nie. Hoe kan dit tog help, het ek gedink….ewe skielik besef ek hoekom. Moenie mense oordeel voor jy nie in hulle skoene geloop het nie.

Ek mis my pa se onsaglik baie. Ek kan nie verstaan hoekom MY pappa weg moet wees nie. My hart pyn. Dit voel of ek myself kan oopsny sodat die pyn moet uitgaan. Dit voel of ek my foon kan stukkend gooi, want ek swipe hom oor en oor en oor, maar my pappa wil nie bel nie.

Slaap! Wats dit? Elke keer as ek n bietjie slaap word ek wakker en is die pyn erger, want ek gehoop dit was n nagmerrie. As ek my foon vat besef ek dis waar. My pappa is weg!!!

Hoe gaan die pyn ooit minder word? Joe gaan ek jou ooit minder soek my pappa?

My lewe is leeg sonder jou. Dit voel asof my lewe geen betekenis het sonder jou nie.

Hoe? Hoekom?

Asb pappa help my!!!

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s