Lief vir jou

Ek wil net die foon optel en vir jou se: Ek is ongelooflik lief vir jou.

My kop maal oor en oor. Wat gaan ons doen? Daar is geen opsies nie!

Ek wil die res van my lewe saam jou wees, maar ek kan nie!!

Ek weet jy voel ook so, maar waar laat dit ons?

Hoe het ons vyf jaar later weer op dieselfde plek beland.

Die keer is jy ook getroud en het n baba’tjie, maar ons harte hunker na mekaar. 

Eks lief vir jou en sal vir altyd wees!

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s