Ontevrede?

Aries (Ek het hierdie gecopy van iemand se blog af)

(March 21st to April 19th)

You’re losing your hunger for growth and knowledge, because you’re not spending your time and energy on stuff that challenges you and forces you to be better. Whether it’s a bland job, a mediocre partner, or a lack of passions outside of work, you need to find something that inspires you and breathes life back into your everyday experiences.

Hoekom is ek so ontevrede met my lewe op hierdie stadium?

Ek het myself nog nooit opgesom as negatief of as iemand wat nie lus het vir die lewe nie.

Ek het nog altyd vreugde geput uit klein dingetjies in my lewe. Ek het altyd seker gemaak ek geniet my werk, is gelukkig met die mense om my en is gelukkig binne myself.

Ek lees toe hierdie stukkie hier bo!

A lack of passion outside of work!!!! Rooi ligte bloed rooi ligte.

Wat gebeur as ek nie by die werk is nie. Ek is by die huis. Oor naweke werk ek ook by die huis en ek haat elke oomblik van daai werk, maar ek het die ekstra inkomste nodig. Daar is geen passion by die huis nie. Die flammetjie is weg. Hoekom is die flammetjie weg, want pappa is weg. Dis asof die pappa die flammatjie van vreugde en lag saam met hom geneem het.

Hoe kry ‘n mens dit weer terug?

Hoe fokus jy op die goeie?

Hoe word jy weer tevrede met jou lewe?

Advertisements

One thought on “Ontevrede?

  1. Hoe moeilik dit ookal is, jy sal jou eie vlammetjie moet word. Jou eie vreugde en lag en lig moet ontdek. EN vreuge in klein dingetjies orals.

    Met menz se hele hart wens menz jou sterkte toe.

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s