Haat vs liefde

Die lyn tussen liefde en haat is’n bitter fyn lyn.

Vandag wens ek dat ek jou kan haat, want om jou lief te hê is onsaglik seer.

Hoe kan ‘n mens iemand so lief hê dat jou hele siel pyn. 

Vat die liefde gevoel weg uit my hart sodat dit nie meer voel asof iemand my konstant versmoor nie. Ek kry nie asem nie….

Help my asseblief

Advertisements

One thought on “Haat vs liefde

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s