7de Laan

Vir baie mense is 7de Laan net ‘n klomp bollie, maar in ons huis sit almal kierts regop, van klein tot groot, om 7de Laan te kyk. Ons mis nie ‘n episode nie…

Dis so eenvoudige klomp mense, maar dis tog meer kompleks as dit. Gooi ‘n klomp mense met verskillende persoonlike hede in dieselfde omgewing en jy kry ‘n lieflike storie, want almal verskil, almal dink anders en almal voel anders.

Dis dalk soms vergesog ens ens, maar tog is dit als net ‘n ware lewensverhaal afgespeel op die televisie.

Is ons lewens nie ook maar ‘n bietjie 7de Laan nie.

Is daar nie ook ‘n verbode liefde wat tussen twee mense ontwikkel wat onder die dekmantel gehou moet word nie, want mense gaan dit nie goedkeer nie?

Is daar nie ook ongelukke en dood in ons lewens net soos daar nie?

Soms gebeur daar klein toneeltjies wat sulke mooi lewenslessies vir ons uitdra en wat ek wil he my kids moet leer.

Leer om mekaar lief te he vir wie jy as persoon is, se jy is jammer as jy iets verkeerds gedoen het, maar wees altyd net jouself.

Hoekom mense tevrede stel as dit jou ongelukkig maak?

Wees gelukkig!

 

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s