Dan voel ek hoe loop die trane…Ray Daylan

Dan Voel Ek Hoe Loop Die Trane

Ray Dylan

Hoe vergeet ‘n mens vir altyd
Die een wat alles vir jou was
En hoe beweeg ek aan na more

Want my gedagtes steek hier vas

Dan voel ek hoe loop die trane
Loop die trane stadig oor my wang
Ek kan dit nie help nie
Ek verlang
Dan voel ek hoe loop die trane
loop die trane stadig oor my wang
Ek kan dit nie glo jy’s nie meer hier nie
Nou kan ek maarnet verlang

Ek weet die son sal more opkom
En more sal ek weer probeer
Om te maak of ek jou nie meer mis nie
Maar vir nou is dit nog te seer

Dan voel ek hoe loop die trane
loop die trane stadig oor my wang
Ek kan dit nie help nie ek verlang
En dan voel ek hoe loop die trane
loop die trane stadig oor my wang
Ek kan dit nie glo jy’s nie meer hier nie
Nou kan ek maarnet verlang

Ek sit en blaai deur al die tye wat ons kon deel
En probeer om jou glimlag te onthou
Ek sluit my oe en ek glo jy’s vir ewig hier by my
Want in my hart is daar net jy

Loop die trane stadig oor my wang


Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s